Is ons werklik in resessie?

Ek wonder soms oor die vraag of ons en die wêreld se ekonomie werklik in resessie is en of ons resessie oor onsself bring. Kyk ek so na wat aangaan in besigheid en hoe besigheid verminder het kan ek beslis nie anders as om te glo ons in een verskriklike resessie nie....

Waarna toe is my besigheid oppad?

Weet jy waarnatoe jou besigheid op pad is of bedryf julle ook maar besigheid sommer so lukraak elke dag en hoop vir die beste. Is jy kwaai met jou personeel as dit swaar gaan in jou besigheid en verkope stadig is? Weet jou personeel waarnatoe jou besigheid op pad is...

Wat is Geld?

Geld is die maatstaf waarmee ons die waarde wat ons toevoeg tot 'n ander se lewe meet. Besigheid is die manier hoe ons die waarde toevoeg. Bemarking is die aanduiding van watter manier gebruik  moet word om die waarde toe te voeg.

Hoekom het ons altyd ‘n plan B?

Wat is dit met ons? Ons sê ons glo in 'n lewende God en vertrou op Hom maar sodra goed skeef loop hou ons op vertrou en begin planne maak.  Ons bid en vra vir hulp maar beplan so lank plan B, C en D vir ingeval God nie 'n antwoord het nie. Wanneer ons dan 'n antwoord...

Waar is al die liefde heen?

Onthou jy die gevoel van verlief wees? Die gevoel wat niemand regtig kan verduidelik nie...Waar kom dit vandaan en hoe werk dit? Jy weet net dat jy is LIEF vir daai persoon en sal enige iets doen om tyd saam met hulle te spandeer. So lank as wat die gevoel daar is...