by Hane | Jul 22, 2010 | Besigheids Afrigting
Geld is die maatstaf waarmee ons die waarde wat ons toevoeg tot ‘n ander se lewe meet. Besigheid is die manier hoe ons die waarde toevoeg. Bemarking is die aanduiding van watter manier gebruikĀ moet word om die waarde toe te...