by Hane | Jul 10, 2010 | Huwelik en Verhoudings
Onthou jy die gevoel van verlief wees? Die gevoel wat niemand regtig kan verduidelik nie…Waar kom dit vandaan en hoe werk dit? Jy weet net dat jy is LIEF vir daai persoon en sal enige iets doen om tyd saam met hulle te spandeer. So lank as wat die gevoel daar is...