by Herman | Sep 27, 2010 | Besigheids Afrigting
Weet jy waarnatoe jou besigheid op pad is of bedryf julle ook maar besigheid sommer so lukraak elke dag en hoop vir die beste. Is jy kwaai met jou personeel as dit swaar gaan in jou besigheid en verkope stadig is? Weet jou personeel waarnatoe jou besigheid op pad is...