Waarop fokus jy?

Wat ‘n wonderlike ervaring om mense se lewens te sien verander deur net hul denke te verander. Wonderlike voorreg om met dame in Washinton DC te werk wat werklik baie probleme tuis ervaar. Net deur haar denke te laat verander om die mooi in haar lewe te sien en ...

Hoekom is dit God se skuld?

Ek verstaan dit nie, hoekom as iets verkeerd gaan is dit God se skuld. Hoeveel keer het ek myself nie al gevra nie, wat het ek tog gedoen om dit te verdien, hoekom laat die Here dit met my gebeur. As iets fout gaan is dit nooit die duiwel se skuld nie nee dis God Hy...

Is ons werklik in resessie?

Ek wonder soms oor die vraag of ons en die wêreld se ekonomie werklik in resessie is en of ons resessie oor onsself bring. Kyk ek so na wat aangaan in besigheid en hoe besigheid verminder het kan ek beslis nie anders as om te glo ons in een verskriklike resessie nie....