by Herman | Mar 1, 2011 | Huwelik en Verhoudings
In ons reeks oor wat ons verhouding vernietig het ons reeds gekyk na selfsugtige eise wat ons aan mekaar stel. Ons het gesien Kobus het Karin geforseer om seks te beoefen al wou sy nie aangesien een van haar top emosionele behoeftes nie bevredig is nie en sy nie op...
by Herman | Feb 22, 2011 | Huwelik en Verhoudings
Die huwelik is seker een van die moeilikste verhoudings waarin mens kan staan. By enige ander verhouding waarin jy betrokke is kan jy die deponeer of onttrek van eenhede uit jou emosionele bank beheer. Hoe doen mens dit? baie eenvoudig indien jy te doen het met iemand...
by Herman | Feb 17, 2011 | Huwelik en Verhoudings
Nou ja so het die groot dag toe aangebreek vir Kobus en Karin, hul troudag, wonderlike geleentheid, maar ongelukkig het daar iets drasties verkeer geloop met die reëlings. Alles was perfek, die saal die blomme die kos en Karin se trourok, maar die belangrikste het...
by Herman | Feb 16, 2011 | Huwelik en Verhoudings
Voor ons begin met hoe vernietig ons verhoudings, en ons huwelike, moet ons seker die basiese konsep verstaan van hoekom is ons in die eerste plek in ‘n verhouding met iemand of hoekom trou ons met iemand. Dis miskien nou ‘n goeie tyd om vir jouself...
by Herman | Feb 16, 2011 | Huwelik en Verhoudings
Om ‘n suksesvolle huwelik te hê is harde werk en ons het beslis nie goed nodig om ons te ondermyn in die werk wat ons insit nie. Ongelukkig is daar ‘n paar goed wat ons self doen om die liefde in ons huwelike te ondermyn, en ons gaan hier kyk na ses van...
by Hane | Jul 10, 2010 | Huwelik en Verhoudings
Onthou jy die gevoel van verlief wees? Die gevoel wat niemand regtig kan verduidelik nie…Waar kom dit vandaan en hoe werk dit? Jy weet net dat jy is LIEF vir daai persoon en sal enige iets doen om tyd saam met hulle te spandeer. So lank as wat die gevoel daar is...