Hoe om groot uitdagings te oorkom
Die lewe kom met uitdagings. Hoe jy uitdagings hanteer, sê baie oor hoe jy lewe. Groot uitdagings kan veral intimiderend wees. Baie mense voel oorweldig as hulle teenspoed kry, dit kan egter van ons beste groei geleenthede wees. Alle groot en klein uitdagings kan met...
Wie of wat definieer jou.
Is dit nie net wonderlik hoe ons as mense ons lewens aanpas en verander om in te pas of aanvaar te word nie. Iewers het iemand besluit jy moet deel wees van die groep jy moet alles doen om in te pas, jy is te bang om jou mening te lig of om te sing of te dans want wat...
Praktiese “Hands On” Dag tot Dag hulp
Almal het raad, oral kan jy boeke by dosyne kry oor hoe om my lewe te verbeter wat om hier te doen en wat om daar te doen, tot jy kom by jou eie lewe, hoe pas ek die goed toe in praktyk, maklik om te skryf wees positief, beplan, kry doelwitte ens, ens ens, maar hoe in...
Is jou verhouding op die rotse, Wat vernietig verhoudings? 4
In ons reeks oor wat ons verhouding vernietig het ons reeds gekyk na selfsugtige eise wat ons aan mekaar stel. Ons het gesien Kobus het Karin geforseer om seks te beoefen al wou sy nie aangesien een van haar top emosionele behoeftes nie bevredig is nie en sy nie op...
Is jou verhouding op die rotse, Wat vernietig verhoudings? 3
Die huwelik is seker een van die moeilikste verhoudings waarin mens kan staan. By enige ander verhouding waarin jy betrokke is kan jy die deponeer of onttrek van eenhede uit jou emosionele bank beheer. Hoe doen mens dit? baie eenvoudig indien jy te doen het met iemand...
Is jou verhouding op die rotse, wat vernietig verhoudings? 2
Nou ja so het die groot dag toe aangebreek vir Kobus en Karin, hul troudag, wonderlike geleentheid, maar ongelukkig het daar iets drasties verkeer geloop met die reëlings. Alles was perfek, die saal die blomme die kos en Karin se trourok, maar die belangrikste het...
Is jou verhouding op die rotse, wat vernietig verhoudings? 1
Voor ons begin met hoe vernietig ons verhoudings, en ons huwelike, moet ons seker die basiese konsep verstaan van hoekom is ons in die eerste plek in 'n verhouding met iemand of hoekom trou ons met iemand. Dis miskien nou 'n goeie tyd om vir jouself 'n lysie te maak...
Is jou verhouding op die rotse, wat vernietig verhoudings? Inleiding
Om 'n suksesvolle huwelik te hê is harde werk en ons het beslis nie goed nodig om ons te ondermyn in die werk wat ons insit nie. Ongelukkig is daar 'n paar goed wat ons self doen om die liefde in ons huwelike te ondermyn, en ons gaan hier kyk na ses van die grootste...
Waarop fokus jy?
Wat 'n wonderlike ervaring om mense se lewens te sien verander deur net hul denke te verander. Wonderlike voorreg om met dame in Washinton DC te werk wat werklik baie probleme tuis ervaar. Net deur haar denke te laat verander om die mooi in haar lewe te sien en nie...
Hoekom is dit God se skuld?
Ek verstaan dit nie, hoekom as iets verkeerd gaan is dit God se skuld. Hoeveel keer het ek myself nie al gevra nie, wat het ek tog gedoen om dit te verdien, hoekom laat die Here dit met my gebeur. As iets fout gaan is dit nooit die duiwel se skuld nie nee dis God Hy...