Waarop fokus jy?

Wat ‘n wonderlike ervaring om mense se lewens te sien verander deur net hul denke te verander. Wonderlike voorreg om met dame in Washinton DC te werk wat werklik baie probleme tuis ervaar. Net deur haar denke te laat verander om die mooi in haar lewe te sien enĀ ...