by Herman | Oct 18, 2010 | Besigheids Afrigting
Ek wonder soms oor die vraag of ons en die wêreld se ekonomie werklik in resessie is en of ons resessie oor onsself bring. Kyk ek so na wat aangaan in besigheid en hoe besigheid verminder het kan ek beslis nie anders as om te glo ons in een verskriklike resessie nie....
by Herman | Sep 27, 2010 | Besigheids Afrigting
Weet jy waarnatoe jou besigheid op pad is of bedryf julle ook maar besigheid sommer so lukraak elke dag en hoop vir die beste. Is jy kwaai met jou personeel as dit swaar gaan in jou besigheid en verkope stadig is? Weet jou personeel waarnatoe jou besigheid op pad is...
by Hane | Jul 22, 2010 | Besigheids Afrigting
Geld is die maatstaf waarmee ons die waarde wat ons toevoeg tot ‘n ander se lewe meet. Besigheid is die manier hoe ons die waarde toevoeg. Bemarking is die aanduiding van watter manier gebruik moet word om die waarde toe te...