Wie of wat definieer jou.

Is dit nie net wonderlik hoe ons asĀ menseĀ ons lewens aanpas en verander om in te pas of aanvaar te word nie. Iewers het iemand besluit jy moet deel wees van die groep jy moet alles doen om in te pas, jy is te bang om jou mening te lig of om te sing of te dans want wat...

Praktiese “Hands On” Dag tot Dag hulp

Almal het raad, oral kan jy boeke by dosyne kry oor hoe om my lewe te verbeter wat om hier te doen en wat om daar te doen, tot jy kom by jou eie lewe, hoe pas ek die goed toe in praktyk, maklik om te skryf wees positief, beplan, kry doelwitte ens, ens ens, maar hoe in...