Onthou jy die gevoel van verlief wees?
Die gevoel wat niemand regtig kan verduidelik nie…Waar kom dit vandaan en hoe werk dit? Jy weet net dat jy is LIEF vir daai persoon en sal enige iets doen om tyd saam met hulle te spandeer.
So lank as wat die gevoel daar is loop alles vlot maar wat gebeur wanneer mense trou waar gaan al die LIEFDE heen? Hoekom voel dit as of die persoon op wie jy verlief geraak het nie die selfde persoon is met wie jy getrou het nie?
Daar is antwoorde op al die vrae en maniere om die verliefdheid te behou selfs nadat mens getrou het. Kom loer gerus gereeld in vir antwoorde op die vrae of kontak ons vir meer inligting