Hoe om groot uitdagings te oorkom

Die lewe kom met uitdagings. Hoe jy uitdagings hanteer, sê baie oor hoe jy lewe. Groot uitdagings kan veral intimiderend wees. Baie mense voel oorweldig as hulle teenspoed kry, dit kan egter van ons beste groei geleenthede wees. Alle groot en klein uitdagings kan met...

Wat is Geld?

Geld is die maatstaf waarmee ons die waarde wat ons toevoeg tot ‘n ander se lewe meet. Besigheid is die manier hoe ons die waarde toevoeg. Bemarking is die aanduiding van watter manier gebruik  moet word om die waarde toe te...

Hoekom het ons altyd ‘n plan B?

Wat is dit met ons? Ons sê ons glo in ‘n lewende God en vertrou op Hom maar sodra goed skeef loop hou ons op vertrou en begin planne maak.  Ons bid en vra vir hulp maar beplan so lank plan B, C en D vir ingeval God nie ‘n antwoord het nie. Wanneer ons dan...

Waar is al die liefde heen?

Onthou jy die gevoel van verlief wees? Die gevoel wat niemand regtig kan verduidelik nie…Waar kom dit vandaan en hoe werk dit? Jy weet net dat jy is LIEF vir daai persoon en sal enige iets doen om tyd saam met hulle te spandeer. So lank as wat die gevoel daar is...