2 Uur seminaar aangebied deur Herman Smit.

Wat behels die seminaar?

1. Wat is die liefde en waar kom dit vandaan.
– Hoe lief is ek vir my eggenoot?
2. Emosionele behoeftes van mans en vrouens
– Wat doen ons om mekaar se emosionele behoeftes te bevredig?
– Is my huwelik egbreek bestand?
3. Wat maak ek hier en waar kom die haat vandaan?
-Hoekom loop dinge soms so skeef?
-Hoe moet ons konflik hanteer?
4.  Hoe pas ek al die teorie prakties in my huwelik toe?

Kostes R100* p.p (Slegs groepe van 16 tot 20 vroue)
Vir besprekings kontak Hanè Dunn
Sel: 083 792 6891
Tel: 021 852 3155
Email: admin@lifecoach4u.co.za

*Spesiale  vroue dag aanbieding geldig tot einde Augustus 2010